Scatman Crothers

Scatman Crothers
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Benjamin Sherman Crothers
Geboorte (1907-05-23)23 Mei 1907
Sterfte 22 November 1986 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1932–1986
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Scatman Crothers (23 Mei 1907 – 22 November 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Aristocats (1970), One Flew Over the Cuckoo's Nest (1975), The Shining (1980), en Twilight Zone: The Movie (1983).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy